Pecanberry Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: D22 De Rust, Plaas Pecanberry, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pecanberry Farm is in die hartjie van die De Rust-vallei aan die voetheuwels van die Witwatersberge en omring deur die pragtige Magaliesburgberge. Dit bied rustige verblyf vir diegene wat 'n toevlugsoord of 'n romantiese wegbreek soek.
Die verblyf word gebied in 4 klein huisies, elk ontwerp met sy eie karakter en sjarme. Elke huisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is gemaklike sitplek, 'n kombuisie met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n werkspasie. Daar is ook 'n privaat stoep met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende Hartbeespoortdam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verlyf is naby verskeie aktiwiteite en besienswaardighede, insluitend wateraktiwiteite, vaarte op die dam, voetslaan, Zipline-toere, kabelkarretjies en gholfspeel. Dit is naby Johannesburg, Pretoria, en op pad na die Pilanesberg-wildreservaat. Die verblyf is die ideale basis vanwaar die area verken kan word.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Japanees
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Tumi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- D22 De Rust, Plaas Pecanberry, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Pecanberry Farm het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: D22 De Rust, Plaas Pecanberry, Hartbeespoort, 0216, Noordwes