Pecanwood 11 on 7th
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle and toaster
Huisreëls
Stilte-ure is vanaf 21:00. Rook is nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste moet die privaatheid en gemak van naburige inwoners te alle tye respekteer. Geen oormatige geraas, harde musiek of steurnisse word toegelaat nie. Gaste moet voldoen aan alle toegangsprosedures vir die landgoed en mag nie ongemagtigde persone toelaat om die landgoed te betree nie. Geen onwettige of kommersiële aktiwiteite word op die perseel toegelaat nie. Die gebruik van gemeenskaplike geriewe moet respekvol, skoon en in ooreenstemming met die landgoedreëls wees. Gaste is aanspreeklik vir enige skade wat aan die landgoed se gemeenskaplike areas veroorsaak word. Versuim om aan hierdie kode te voldoen, kan lei tot handhawingsaksie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Woodlands Avenue, Pecanwood Estate, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang