Pedoulas Village Guest House
Selfsorg
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands-laan 121, Virginia, 9430, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pedoulas Village Guest House bied basiese selfsorgverblyf in die hoofstraat van Virginia. Die gastehuis is reg oorkant en om die draai van 'n paar winkels, wegneemeetplekke en ander geriewe.
Die verblyf word in 2 gaste-eenhede gebied met slaapplek vir 3 gaste elk. Die woonstelle het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie met basiese toebehore. Daar is ook 'n TV, WiFi en 'n alarmstelsel in elke eenheid.
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die perseel het 'n lieflike tuin met 'n versameling gesonde kruie ? gaste ontvang 'n gratis bossie kruie in hul yskas, wat ideaal is om in tee te gooi. Daar is veilige parkeerplek.
Kenmerke
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wildritte
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Highlands-laan 121, Virginia, 9430, Vrystaat
Sien meer verblyf in Virginia Noordelike Vrystaat Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands-laan 121, Virginia, 9430, Vrystaat