Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peerboom Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Peerboom Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Attie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Attie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige stil atmosfeer. Vriendelike mense. Ontspanne kuierplek.

Lekker gebly dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S
Besigheidsreis

Super.

Great stay & staff were super helpful and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly!

Ons is vriendelik verwelkom en het tuis gevoel. Die geriewe was skoon en netjies. Lekker warm gestort en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Vriendelike hulpvaardige diens, in 'n nostalgiese omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peerboom Guesthouse se terugvoer

Hallo Jan. Baie dankie vir hierdie terugvoer. Dit help ons baie

Groete
Stephan (Eienaar)

Peerboom Guesthouse
Helena D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het tuis gevoel!

Netjiese gastehuis waar daar duidelik moeite gedoen word om gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie dankie, sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peerboom Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Peerboom Guesthouse
Kobus W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus W

Die reis was deel van 'n nostalgiese toer deur die Vrystaat saam met my pa.

Ons verblyf was 'n aanwins tot die ervaring. Puik gasvryheid. En bekostigbare tariewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna G
Besigheidsreis

Comfortable, clean with friendly service.

Very comfortable and clean. Perfect for business trip stay over. Will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peerboom Guesthouse se terugvoer

Thankyou so much for your positive review Marna. Please come again!

Peerboom Guesthouse
Hester N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester N
Saam met vriende

Ons groep het heerlik in Peerboom gekuier.

Gerieflik en uitstekende waarde vir geld. Pragtige kamers en 'n ruim, skoon en netjiese plek. Slaap gerus hier oor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 156, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea3c7b59602f2323a1c1b092ac6045daa23fde1b95757fc719924adfad5c6d31df7a661e0d5b27a42bf10f0e15b423a7cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 156 Reitz Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.623653247432 28.206170499336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem