Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelican

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-singel 12, Astonbaai, 6223 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pelican is 'n knus selfsorgkothuis in Astonbaai. Dit is net 'n entjie se ry vanaf Astonbaai se strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n etenstafel vir 6 toegerus. Die sitarea langsaan het rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby restaurante, winkels en Wacky Waterpark.

Slaapplek

’n Bespreking by Pelican sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Pelican
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Irene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 3

Ligging

  • Pelican-singel 12, Astonbaai, 6223 , Oos-Kaap
  • Gaste dink Pelican het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-singel 12, Astonbaai, 6223 , Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaec6f80e2de8aeda6d90005fe57f76cc4816a1c1464ba54db5ca6dd1e7ec3c7cc73f297c5a865ec8d18ac9fe96d48d6677c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 12 Pelican Crescent Aston Bay 6223 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079180027203 24.909846378478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem