Pelikaan 9 HoutboschBay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pelikaan is 'n houthut in Houtboschbaai, 'n klein privaat natuurreservaat op die strand in Astonbaai, net buite Jeffreysbaai en 'n klipgooi vanaf die Marina Martinique.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Alle beddegoed en badhanddoekeword voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea is gerieflik gemeubileer en lei via groot glasdeure na die balkon. Die kombuis is ten volle met 'n stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met volle DStv. Die leefarea lei na 'n dek met 'n uitsig oor die plantegroei van die reservaat en die see waar walvisse gesien kan word.

Ondergrondse parkeerplek en die derde slaapkamer is op die grondverdieping. Hout trappe lei na die eerste verdieping met 'n groot balkon en het pragtige uitsigte van die reservaat en Indiese Oseaan.

Daar is 'n draagbare braai op die patio en 'n ingeboude braai aan die voorkant van die huis. Daar is parkeerplek onder die huis.

Weens die brandgevaar mag net kole in die braaiskottels of die braai-areas in die bos gebruik word. Geen hout mag gebruik word nie.

Die strand is 120 m vanaf die huis en bereikbaar via 'n houtpaadjie wat deur die reservaat tot op die strand kronkel.

Slaapplek

'n Bespreking by Pelikaan 9 HoutboschBay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pelikaan 9 HoutboschBay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za