Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penfield

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Lotheni-weg, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Penfield bied selfsorgverblyf op 'n pragtige kleinhoewe in Nottingham Road in die hartjie van die Midlands Meander. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspannende plattelandse wegbreek en dit spog met 'n pragtige uitsig op die golwende heuwels en oor die rivier daar naby.

Daar is 2 losstaande huise beskikbaar: The Pool House en The Fisherman's Cottage.

The Pool House is 'n ruim eenslaapkamerhuis met slaapplek vir 'n paartjie of 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat na 'n privaat stoep met 'n swembad en 'n sitarea lei.

Die Fisherman's Cottage het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, sitarea en 'n kombuisie. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die stoep buite het braaigeriewe en 'n etenstafel.

Die kleinhoewe spog met 'n dam en 'n rivier wat ideaal is vir visvang en ander aktiwiteite sluit voetslaan en veldfietsry in. Die plaas maak van sonkrag gebruik.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Penfield
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Lower Lotheni-weg, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Penfield het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Lotheni-weg, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecca545df8bd0efb3ecb7a39bf3c39d32962d6603b4ba5c6dc26be7865768b709d9db466228a11f1b8a5f0678460387b98ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Lower Lotheni Road Penfield 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.343855299847 29.900982438654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem