+20

Penguin Hide-Out

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4271 Crassula Crescent, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Weggesteek in Stony Point, Betty's Bay. Die Penguin Hide-Out is 'n verwelkomende dubbelverdieping-vakansiehuis net 'n kort entjie van die plaaslike Afrika-pikkewynkolonie af. 'n Voetpad naby die huis kronkel langs die kuslyn en lei na die ou walvisstasie waar hierdie bekoorlike voëls hul nesplek gekies het – 'n plesier vir natuurliefhebbers van alle ouderdomme.

Binne beskik die grondvloer oor vier slaapkamers en twee badkamers. Drie slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die vierde 'n enkelbed het – ideaal vir 'n kind – en direkte toegang tot die tuin. Die eerste drie slaapkamers deel 'n gesinsbadkamer met 'n bad en toilet. Die vierde slaapkamer het sy eie kombuisie en en suite-badkamer met 'n stort en toilet, sowel as 'n privaat tuindekarea, perfek vir oggendkoffie in die vars seelug. 'n Bykomende badkamer met 'n stort bo voeg gerief by vir gesinne wat tyd saam in die leefarea geniet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n ruim eiland vir maaltydvoorbereiding, en alles wat jy nodig het om onvergeetlike gesinsfeeste te skep. Gerieflike dagbed-styl rusbanke in die sitkamer nooi jou uit om te ontspan en die gedeeltelike see-uitsig in te neem.

Dubbeldeure maak volledig oop na 'n ruim balkon met 'n ingeboude braai en 'n buite-eettafel – perfek vir lui somermaaltye met die see naby.

Die Penguin Hide-Out bied 'n ontspanne en rustige omgewing vir 'n seevakansie, waar eenvoudige plesiere en plaaslike wildlewe net 'n paar treë weg is.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 521

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4271 Crassula Crescent, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4271 Crassula Crescent, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c899d68a367ad8c8bdeafa52918f67938f07faa3ae0cba6744506355d1c190eea7533a1bb420452a3d0edd91df1098f676c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 4271 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.370798706234 18.892784834918
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang