Penguin Palace
Beskrywing
Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bied pragtig versierde en suite-kamers met see-uitsigte enw at oor Valsbaai kyk. Al die kamers het ’n privaat seefront-dek.
Die 5 luukse suites sluit ’n heerlike ontbyt in. Ons bied ook 1 luukse selfsorg-ateljee wat ontbyt insluit, en wat oor ’n groot dek met ’n braai beskik.
Alle kamers het see-uitsigte en 4 het ekstra lang koninggrootte-beddens en die 1 kamer het ’n ekstra lang koningingrootte-bed. Die ateljee-kamer het ’n slaapbank. Alle kamers beskik oor 100%-katoenlinne en 'n veerduvet, 'n slaapbank, 'n reënstort en Charlotte Reese-toiletware, 'n etenstafel, plafonwaaiers, yskas, ketel, koffie- en teemaak geriewe, badkamers en suite-badkamers, gratis WiFi. ’n TV met DStv en skootrekenaarkluise.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek.
Simonstad is 'n geskiedkundige dorp wat langs die Valsbaai-kuslyn in Kaapstad in die Wes-Kaap geleë is. Die dorp bied verskeie besienswaardighede vanaf museums en geskiedkundige plekke, tot luisterryke goue strande en bootvaarte wat 'n besoek beslis die moeite werd maak.
Kenmerke
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Penguin Palace gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |