- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 1 Bellevue Road, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Penguins View Guesthouse is 'n klein, pragtige, unieke drieverdieping-gastehuis in Simonstad wat selfsorgverblyf met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai bied. Die verblyf is stapafstand vanaf Boulders Beach en die Penguin Colony, en vele ander strande.
Daar is 6 woonstelle met 'n strandtema met see-uitsigte, en groot sonnige, privaat dekke met braaigeriewe. Daar is 5 ruim ateljeewoonstelle met kombuisies, eet- en sitareas, en instapstorte. Daar is 4 eenhede met 'n koninggrootte-bed of enkelbed, terwyl die Honeymoon Studio 'n koninggrootte-bed het.
Die tweeslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping en het sy eie privaat tuin en beskutte stoep, met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n koningingrootte- en dubbelbed en het sy eie privaat ingang. Die woonstel het 'n kombuis, aparte leefarea en 'n badkamer met 'n instapstort.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike, omheinde swembad. Aktiwiteite in die area sluit swem, snorkel, duik, kajakvaart en gholf in. Simonstad het oulike winkeltjies, koffiewinkels en is 'n dorpie vol geskiedenis. The Cape of Good Hope is net 20 minute se ry ver.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heather Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Bellevue Road, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Penguins View Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Bellevue Road, Simon's Town, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang