Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penhill Farm Boutique Hotel

Hotel
East Grange
Vanaf
Vanaf R6 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

East Grange is 'n semi-losstaande dubbelverdiepingeenheid en bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer op die eerste verdieping het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel en lugversorging in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n houtvuurwarmbad, 'n plonspoel, braai- en piekniekareas, voetslaan- en bergfietsryroetes, 'n restaurant en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
West Grange
Vanaf
Vanaf R6 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

West Grange is 'n semi-losstaande dubbelverdiepingeenheid wat slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers met en suite-badkamers bied. Die eerste kamer op die onderste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer op die eerste verdieping het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. DIe kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetegrei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Daar is gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel en lugversorging in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n houtvuurwarmbad, 'n plonspoel, braai- en piekniekarares, voetslaan- en bergfietsryroetes, 'n restaurant en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pepper Tree
Vanaf
Vanaf R12 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Pepper Tree bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Gehaltelinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n kaggel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n houtvuurwarmbad, braai- en piekniekareas, verskeie voetslaan- en bergfietsryroetes, 'n restaurant en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fruit Barn
Vanaf
Vanaf R12 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Fruit Barn bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en 'n kaggel toegerus. Daar is gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n stoep met meubels en 'n tuinuitsig. Gaste het toegang tot 'n houtvuurwarmbad, 'n plonspoel, braa- en piekniekareas, verskeie voetslaan- en bergfietsryroetes, 'n restaurant en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Manor House
Vanaf
Vanaf R32 640
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Manor House bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste in heirdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, bad- en swembanddoeke word voorsien. Die tradisionele plaaskombuis het 'n Aga-stoof, yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, TV en lugversorging. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n tuinuitsig. Gaste het toegang tot 'n swembad, braai- en piekniekareas, verskeie voetslaan- en bergfietsryroetes, 'n restaurant en parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R6 460
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agtervinkweg, Penhill Plaas, Nuy-vallei, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc74d5d88bc829f038620491aef822df797c374918eaa7f5b81ec85e8f9d9975a35b06e68dd015a0ab085f6bcb1045dc16540?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 460 per nag, vir 2 mense Agtervink Road Penhill Farm 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6719562 19.6819003
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem