Seaforth Akkommodasie by Peninsula Sea View Apartment | LekkeSlaap
+35

Peninsula Sea View Apartment

Selfsorg
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Apr 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Solent Hof, , Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Peninsula Sea View Apartment is 'n selfsorg-eenheid aan die berg se hange met beeldskone uitsigte oor die Valsbaai en die vlootbasis. Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en is die ideale basis vanwaar om die diep suide van die Kaap te verken. Dit sluit die nabygeleë besienswaardighede soos die Kaappunt Natuurreservaat, die Brilpikkewyn Bewarea en die skilderagtige Red Hill-bergpas in.

Die woonstel het 2 gerieflike slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, ingeboude kaste en see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders en volwassenes. Die badkamer het 'n bad met 'n handstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV met volledige DStv en 'n eetkamertafel. En die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, eetgerei en breekware en wasgeriewe.

Die woonstel bied die ideale verblyf vir gesinne, toeriste of sakereisigers. Ons sien uit daarna om jou by ons te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • 1 Solent Hof, , Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
was R2 000
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Solent Hof, , Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlODkwMzYwLWI0ZmUtNDk5NS1hZTY3LWQ5ZThiZjk0NmQ2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 Solent Court Runciman Drive 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.196090743509 18.441358834571
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za