LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Penlee Cottage | LekkeSlaap
+23

Penlee Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Maritzburg-weg 22, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 050 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Umhlali Beach, minder as 100 m van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 2 dekke met 'n uitsig oor die see. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en deel 2 badkamers met storte. Twee van die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas in, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en die eerste verdieping lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see, swembad en tuin.

Daar is 'n vuurput onder die koraalboom en parkeerplek is beskikbaar. Let asb. op dat die swembad nie 'n net het nie, en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Penlee Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Little Maritzburg-weg 22, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Maritzburg-weg 22, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA147acf20fee3d476ce93c4ca199814873c6bdf8e86074360d050d1ac9a44b6c480b2a80f2097fb943f0b944173fdfec96e8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 050  per nag (plek vir 10) 22 Little Maritzburg Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.5090199 31.2334305
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!