+26
Gastehuis in Salt Rock

Penlee Cottage

10 gaste

5 slaapkamers

6 beds

4 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Penlee Cottage is 'n ruim selfsorghuis vir 10 gaste in Salt Rock, minder as 100 m van die strand af.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, leefarea en 2 dekke met 'n uitsig oor die see. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Drie van die slaapkamers het dubbelbeddens en deel 2 badkamers met storte. Twee van die slaapkamers is op die eerste verdieping geleë. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas in, en maaltye kan by die etenstafel geniet word.

Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en die eerste verdieping lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see, swembad en tuin.

Daar is 'n vuurput onder die koraalboom en parkeerplek is beskikbaar. Let asb. op dat die swembad nie 'n net het nie, en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
TV
Kombuisie
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 22 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Penlee Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 10)
Bespreek

22 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA083ae7046b0b2124e63a35dc937be1a173d12c1f9d4df3c62d4683cc22d65a64ed07e66dcea36ec585e430c08257ee82cdfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 22 Little Maritzburg Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5090199 31.2334305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang