Pennington Akkommodasie by Pennington4u | LekkeSlaap
+11
+11

Pennington4u

  • Vanaf R520 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pennington4u is in Pennington, 'n kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie dorp is bekend vir sy strande, staproetes en seekos. Dit is die perfekte bestemming vir gaste wat wil wegkom uit die stand.

Verblyf word in 2 eenhede naamlik, Die Hoofhuis en Die Gesinskamer, gebied. Die Hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens, 'n TV, plafonwaaier, yskas, en 'n badkamer met 'n hoekbad en groot stort. Die derde kamer het 2 enkelbeddens, 'n TV, plafonwaaier en 'n yskas. Die huis het ook 'n leefarea, sitarea en 'n oopplan-kombuis. Daar is ook gewapende-reaksie en braaigeriewe.

Die Gesinskamer het slaapplek vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, enkelbed, plafonwaaier, TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf en 'n kombuisie.

Die strand is tussen 10 en 15 min se stap weg en daar kan jy dan swem, visvang of snorkel. Pennington is naby 3 gholfbane naamlik, Selborne Park Gholflandgoed, Umdoni Gholfbaan, en 'n 9 putjie-gholfbaan by Pen Valley. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, staproetes, drafroetes, bierproe, haaihokduik en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 32 resensies vir Pennington4u
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pennington4u het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R520
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YTdkMjIwLTllYjctNDk4ZC04NmQ1LWZiYzQxMjk3ZWZlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R520  per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 60 Barracouta Bend Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-21:00 10:00 -30.369448 30.702254
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za