Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penny's Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Penny's Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lindie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ek en my dogter het heerlik gebly. Alles was groot en ruim en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Would recommend a stay here.

Very good. Room was comfortable and spotless. Beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Penny's Guesthouse se terugvoer

Good day

Thank you for your lovely review. Looking forward to seeing you on the 4th of January. Safe travels.

Penny's Guesthouse
Ben V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Besigheidsreis

Waarde vir geld.

Vriendelike ontvangs, skoon kamer en geriewe asook 'n heerlike ontbyt in 'n rustige atmosfeer. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jocelyn U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelyn U
Enkelreisiger

Great stay, friendly staff.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurent C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurent C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die verblyf was baie aangenaam. Ek was verras met die netheid en kliëntediens. Sal beslis weer by Penny's Gastehuis gaan bly as ek in Kroonstad is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Baie netjies. Personeel ook baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nothemba M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nothemba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is nice.

The place is clean, secured and have friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arno M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Ons kamer was baie skoon en netjies. Lugversorging het goed gewerk. Ontbyt was smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surita E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita E
Saam met vriende

Gerieflik, netjies en veilig.

Waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Min persoonlike kontak, geen keuses vir ontbyt nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Daar was waterprobleme by stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alwyn L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Ek het in verskeie gastehuise die afgelope tyd geslaap, en Penny's Guesthouse was die beste van almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet H
Besigheidsreis

Baie aangenaam.

Die plek is baie netjies en skoon. Die tariewe is billik en dit voel veilig. Aangename en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, sal beslis weer daar kom bly as ons in Kroonstad is.

Sal beslis my vriende van julle vertel ... was baie beïndruk met ons kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta H - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta H

Baie oulike plek om te bly!

Die gastehuis was baie aangenaam en Penny was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie lekker ingerig; sal definitief weer daar gaan bly. Die hele opset van die plek is baie oulik en gebruikersvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita L - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L
Gesin met tieners

Heerlik geslaap. Baie gasvry en vriendelik. Baie lekker gekuier. Julle kan dit regtig probeer.

Penny's Gastehuis is regtig uitstekend. Ons het so lekker geslaap. Almal is baie gasvry en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieta K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta K

Goed

Veilig plek, puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phia H - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phia H

Just to sleep over for one night on you way somewhere else - for that purpose it is fine

Fine as a stop over on your way to the coast or back home to Gauteng. Big trucks are just currently using the road directly in front of the house on route - so it is quite busy. Think this is because of road work being done just outside town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat S - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly - only a few small hitches

We had to ask for soap and towels and there was no fridge. Also, the pool was not clean. In spite of the above comments we enjoyed our stay and everybody was very helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rautenbachstraat 28, Kroonheuwel, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e17baa0abbbbdc21e31e2e82c7be858b5014e20b2aaa16f493f32f4f92f97199d6c596d788c0af150902b84368a5bbd7043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 28 Rautenbach Street Kroonheuwel 9499 Vrystaat 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -27.647250854745 27.234986722469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem