Pension Pelham Park
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jesmond-weg 112, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pension Pelham Park is 'n gerieflike tuinkothuis in 'n stil en veilige area naby die Universiteit van KwaZulu-Natal se Pietermaritzburg-kampus, Oribi Lughawe, Maritzburg College, Girls High en Epworth School. Die eiendom is naby winkels en ander geriewe en dis net 4 km vanaf Pietermaritzburg se middestad.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n staanwaaier. Die badkamer het 'n privaat stort en 'n aparte toilet.
Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, klein oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n broodrooster, ketel en 'n wasbak. Die sitkamer het sitplek en 'n aparte werksarea.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Jesmond-weg 112, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pension Pelham Park het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jesmond-weg 112, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal