+30

Penthouse Oasis in Green Point

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 5 Des 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Harbour Terrace, 144 Boundary Road, Harbour Terrace Unit 52, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 730 R6 957 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Penthouse Oasis in Green Point is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Green Point, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gemaklike tuisbasis vanwaar hulle hierdie stad en alles wat dit bied, kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdieping-dakwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers bo en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste gedeelde badkamer is ingerig met 'n bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die lêarea het groot glasdeure wat die area oopmaak om 'n onderdakbalkon te skep. Die gebou spog met 'n gemeenskaplike swembad en gimnasium. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Besienswaardighede soos die V & A Waterfront, Green Point Stadion, Lion's Head Staproete en Tafelberg Kabelkar kan in die omliggende gebied geniet word.

KENNISGEWING AAN ALLE GASTE

Aankomende Konstruksie by die Gebou
Let asseblief daarop dat eksterne konstruksiewerk by Harbour Terraces sal plaasvind vanaf 6 Oktober 2025 tot 1 April 2026, met kontrakteurs op die perseel vir herstelwerk, waterdigting, verfwerk en algemene buite-instandhouding. Werk sal onderbreek word tydens die bouer se vakansie (15 Desember 2025 – 12 Januarie 2026).

Gedurende hierdie tyd kan u geraas en algemene konstruksieaktiwiteite rondom die gebou ervaar. Ons waardeer u begrip en geduld terwyl die Regspersoon hierdie noodsaaklike verbeterings aanpak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 52 Harbour Terrace, 144 Boundary Road, Harbour Terrace Unit 52, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 730
R 7 730 R 6 957
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R7 730
R 7 730 R 6 957
per nag (plek vir 6)
Vanaf R7 730
R 7 730 R 6 957
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Harbour Terrace, 144 Boundary Road, Harbour Terrace Unit 52, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6044fb6338593703315fd11449eb523ee6a27dd89e7ffa25d7cd1597a51335e2d1b020572609aed22f9004175c861ba1781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 730 nouVanaf R6 957 per nag, vir 6 mense 52 Harbour Terrace, 144 Boundary Road Harbour Terrace Unit 52 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.912021 18.414733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang