Salt Rock Akkommodasie by Pentire Point | LekkeSlaap
+11
+11

Pentire Point

Selfsorg
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Pentire Point 12, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pentire Point is 'n lieflike woonstel in 'n kompleks in Shaka's Rock.

Dit het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers word gedeel. Een van die badkamers het 'n stort en die ander het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan aansit by die etenstafel of ontspan in die sitkamer waar daar 'n TV en DVD-speler is. Die leefarea lei na 'n patio met 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.

Pentire Point is stapafstand van die strand, getypoel, winkels en restaurante. Daar is verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing, soos visvang, snorkel en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 2, Pentire Point 12, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 2, Pentire Point 12, Shaka's Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ0NDk2Mzg4LWViZGYtNGMwOC05YzI1LTMwOWU3MDRkMGQ3ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 2 Main Road Pentire Point 12 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.497796279814 31.239065788686
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za