LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pentlebury Place | LekkeSlaap
+9

Pentlebury Place

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickle-straat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pentlebury Place is in Strand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig, 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die vierde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n DVD-speler en 'n eetarea met genoeg sitplek waar gaste saam kan eet. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pentlebury Place sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Pentlebury Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pickle-straat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pentlebury Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pickle-straat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9178d7f5d7f6c17ac12ee216decc1a72fc2aed11b81b86de5e5f643caf22620e82ef56ac0290e162545bc8deef90ceb6c387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 14 Pickle Street Strand 7139 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.11687 18.8279299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!