2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Peppertree Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Peppertree Place is op die eienaar se perseel in Brackenfell en bied ideale verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, TV teen die muur en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kothuis lei na 'n privaat binnehof, met 'n Weber-braai en meubels, waar gaste maaltye kan geniet.
Veilige parkeerplek word voorsien. Die verblyf is naby talle winkelsentrums, terwyl Kuilsrivier Gholfklub 3,1 km ver is, en Bellevue Wynlandgoed is 9,4 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |