LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Perdeberg Guest Farm | LekkeSlaap
+22

Perdeberg Guest Farm

Gastehuis
Kothuis
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die knus kothuis is apart van die plaashuis en bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 enkelbeddens, ’n dubbelbed en ’n badkamer met 'n stort. Die eenheid is ideaal vir oornagverblyf.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs kamer

Huisreëls

Die huis is tenvolle toegerus vir selfsorg en Dstv tv. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die selfsorghuis bied slaapplek vir 10 gaste. Daar is 4 gerieflike slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is ook 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n eetkamer.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die huis is tenvolle toegerus vir selfsorg en Dstv tv. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietkuil Plaas, Langs die R717, 27 km buite Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!