+25
Gastehuis in Karoo

Perdeberg Guest Farm

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rietkuil Farm, Off the R717, 27 km from Trompsburg, 9913, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Perdeberg Gasteplaas is ideaal geleë op 'n werkende skaap-, bees- en perdestoetplaas, tussen Trompsburg en Springfontein. Die plaas is slegs 16 km vanaf Springfontein op 'n grondpad, af van die N1-roete wat halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad is, wat dit 'n ideale oornagplek of wegbreekplek maak. Hierdie rustige en stil ligging is ideaal vir gesinne of vriende.

Verblyf word aangebied in 'n selfsorg-plaashuis wat 10 gaste kan akkommodeer, en bevat 4 gemaklike slaapkamers met 3 en suite-badkamers, en 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetkamer. Daarbenewens is daar ook 'n knus kothuis wat apart van die plaashuis is, en kan tot 4 gaste akkommodeer in 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n badkamer en kombuisie.

Die knus kothuis is apart van die plaashuis en kan tot 4 gaste akkommodeer. Dit is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Perfek vir 'n oornagverblyf.

Indien jy nie lus is vir selfsorg nie, is heerlike Karoo-lam-etes of braaipakke beskikbaar indien vooraf gereël.

Die welige tuin groet jou as 'n oase in die droë suidelike Vrystaat, en hier kan jy die sterrehemel beter as enige ander plek sien.

Die plaas is die tuiste van Appaloosa- en Arabierperde. Ons teel Arabierperde hoofsaaklik vir uithouvermoë en die Appaloosa-perde as veeperde. Dit is ook 'n werkende merino-skaapplaas en fyn wol is ons trotslyne.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rietkuil Farm, Off the R717, 27 km from Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Perdeberg Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Rietkuil Farm, Off the R717, 27 km from Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0M2JjMGNjLWE5ZTktNDBjZC05NDNlLTIyODQ1ODc2NjNlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Rietkuil Farm Off the R717 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.149123064353 25.619071125984
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang