+56

Perfect Beachfront Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 275 Beach Road, Pleasant Ways complex, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Perfect Beachfront Apartments bied luukse selfsorgverblyf in die spoggerige Seepunt-buurt in Kaapstad, oorkant die bekende Seepunt-promenade en -strand. Daar is ’n koffiewinkel langsaan en gaste kan aandete eet en op die patio van die Grand Pavilion-restaurant langs die woonstelblok ontspan. Oorkant die kompleks is daar soutwater-swembaddens en al fresco-kosstalletjies waar gaste ook ’n fiets kan huur of van die rooi toeristebusse gebruik kan maak.

Perfect Beachfront Apartments beskik oor 3 woonstelle, waarvan 2 tweeslaapkamer-woonstelle is en 1 is ’n drieslaapkamer-woonstel. Elke woonstel het ’n satelliet-TV wat platskerm is, ’n kluis en ’n sitarea. Die privaat badkamer het elk ’n stort en haardroër en sommige woonstelle bied gedeeltelike uitsigte oor die see. Elke woonstel het ’n ten volle toegeruste kombuis met ’n oond, mikrogolfoond, yskas en koffiemasjien.

Die woonstelle is binne ’n gebou en het ’n dag-portier en sekuriteit.

Die Seepunt-promenade het ’n 11 km-lange plaveide roete waarop gaste kan stap en draf terwyl hulle die uitsig oor die Atlantiese Oseaan geniet. Daar is verskeie restaurante met verskillende kosse binne ’n 2 km-radius. Tafelberg en die V&A Waterfront is 6 km vanaf die instansie. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 minute se ry ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 275 Beach Road, Pleasant Ways complex, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perfect Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 275 Beach Road, Pleasant Ways complex, Sea Point, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7e8e601e9c0996f52dcb94e2671ae04bfd9b3c902e65f0839f85b2192773bbf2637cf6529ba9b088f9f7618066b63a68a8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 275 Beach Road Pleasant Ways complex 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91795 18.3862929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang