Thompsonsbaai Akkommodasie by Perissa 38 | LekkeSlaap
+21
+21

Perissa 38

  • Vanaf R1 535 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Perissa 38 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Ballito geleë is. Ballito is een van KwaZulu-Natal se mooiste kus-areas met ongerepte strande en lekker warm water.

Dié ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, en 2 enkelbeddens die tweede en derde slaapkamer. Daar is 2 badkamers met storte. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste word versoek om asb. hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die volledig gemeubileerde oopplan-eetarea en -leefarea.

Gaste kan lekker afkoel in die kompleks se gemeenskaplike swembad vanwaar hulle die lieflike see-uitsigte kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Perissa 38 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Perissa 38
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Perissa 38 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 535
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 535
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 535
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDFjMjkzLTI2MGEtNGEzYi04Yjc5LTg2NTM1MTkwODc5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 535  per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 101 Ocean Drive Santorini Estate 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 09:00 -29.524816221061 31.226233094931
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za