Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perissa 38

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 599

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Perissa 38
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Gawie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie L
Saam met vriende

The best view possible. On the beach.

The location is top.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Thank you for the review, it is surely the best location in Ballito.

Perissa 38
Marie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K
Saam met vriende

Wonderlike uitsig.

Fantastiese uitsig, baie goed toegerus, veilige omgewing met parkering reg by die deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Marie. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Perissa 38
Isabel R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel R
Gesin met tieners

Fantastic.

It was lovely thank you! Glad for the private beach on those busy days. Only issue but now noted for future bookings. Bring your own toilet paper!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Heerlik en ontspannend!

Goed toegerus en sentrale lugversorger 'n groot pluspunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawid K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Die woonstel is baie goed toegerus en die onderdakparkering reg by die deur is baie handig wanneer dit reën. Al wat bietjie verwarrend was, was die oop- en toemaak van die afdak op die stoep. 'n Kort nota oor hoe om die spul toue te hanteer, sal nuttig wees. Ons sal beslis weer by Perissa 38 oornag wanneer ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ismari O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ismari O

Delightful.

Nice place with incredible views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Thank you for the review, we are happy that you could enjoy the awesome view from the patio.

Perissa 38
Kobus J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blyplek met pragtige uitsig.

Goed toegeruste eenheid. Sentrale lugversorging maak 'n reuse verskil. Die parkeerplek voor die eenheid is ideaal en gerieflik. Die Weber is nogtans funksioneel, maar is 'n bietjie lendelam. Geen loadshedding het die verblyf ekstra spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal die voorstelle op neem met die eienaar.

Perissa 38
Clive M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive M
Saam met vriende

Excellent.

Everything was just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Thank you for the review. So glad you enjoyed your holiday. We are very proud of the unit.

Perissa 38
Dewaldt L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewaldt L
Gesin met klein kinders

Wonderlike uitsigte en amper op die strand.

Die woonstel is ruim en goed ingerig, en taamlik kinder-vriendelik. Groot balkon met wonderlike uitsigte, en kort stappie af na die semi-private strand toe. Daar is goeie sekuriteit in die kompleks met een onderdakparkering reg voor die deur. 'n Tweede kar sal ongelukkig van die besoekersparkering 'n entjie weg van die woonstel moet gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

Die eenheid was goed geleë.

Alles was baie mooi en netjies met 'n fantastiese uitsig oor die see. Sal enige tyd weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim M
Gesin met klein kinders

Lovely, spacious and neat apartment, with a beautiful view of the sea, and easy access to the private beach.

Would definitely stay there again. However the unit is in serious need of maintenance (especially on the trellis gates, burglar bars and window frames). It was so rusted one battled to get the trellis gates open and shut. The furniture inside is well kept, and the décor is lovely (neat and clean). There is no shortage of crockery, cutlery and everything needed to make your stay comfortable and enjoyable for a long duration. The Weber braai was however disappointing (very small, mini sized) so as a family we were not able to enjoy a braai at the apartment. The cleaner Zama, was lovely, friendly and hardworking, and definitely an asset. Maintenance needed, other than that the perfect space!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal F
Gesin met klein kinders

Sun, sea, relaxation!

Die woonstel is baie modern en het al ons verwagtinge oortref, die ligging is fantasties! Ons het 'n heerlike tyd gehad en sal definitief weer by Perissa 38 in die nabye toekoms tuisgaan. Die agent was baie vriendelik en hulpvaardig. Die enigste kritiek wat ek het is dat die beddens al sy dae gesien het, die matrasse was nie baie gemaklik om op te slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Goeiemiddag Chantal
Baie dankie vir u terugvoering, on sien uit daarna dat u weer by ons te bespreek.
Ons het toevallig laas week nuwe beddens gekoop.

Groete
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito

Perissa 38
Elise J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it! Can recommend for anyone.

The word, amazing, does not comprehend the tranquillity of the unit and surroundings. What a beautiful place. We’ll be back soon. Rating is 6 stars out of the available 5.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal daaroor! Kan aanbeveel vir almal.

Die woord, ongelooflik, begryp nie die rustigheid van die eenheid en omgewing nie. Wat 'n pragtige plek. Ons is binnekort terug. Die gradering is 6 sterre uit die beskikbare 5.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty P
Gesin met tieners

Maintenance.

The place needs some maintenance, doors and locks. Also a safe in the place will be good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Benodig instandhouding.

Die plek het instandhouding nodig, veral die deure en die slotte. Dit sal ook goed wees om 'n kluis in te sit.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistair B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistair B
Gesin met klein kinders

Peace, privacy, place for kids to enjoy and a view to die for.

Great place for family, lovely views and safe for kids to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Good afternoon Alistair, thank you for the lovely review, look forward to you booking with us again

Kind Regards
Karen

Perissa 38
Pauline F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline F
Gesin met tieners

Asemrowend!

Baie mooi uitsig, sal definitief weer daar wil bly. Huis mooi skoon en baie gerieflik vir kinders en grootmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Goeiemore Pauline,

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor.

Groete,
Karen

Perissa 38
Pieter O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter O
Gesin met tieners

Pragtige uitsig.

Hekpersoneel was onbehulpsaam. Mooi, netjiese en skoon eenheid. Pragtige uitsig. Kort nog 'n stel strandsleutels en 'n klein kluis in die eenheid. Vensters kort aandag. Die verblyf was baie duur, veral die drie dae oor die Paasnaweek en daar was baie eenhede oop in Perissa so ek dink dit was swak waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Goeiemiddag Pieter,

Dankie vir u terugvoering. Ek sal u 'n email stuur oor die hekpersoneel by Santorini om uit te vind wat die probleem was en ek vra om verskoning daarvoor. Die meeste van die eenhede by Perissa word nie uitverhuur deur eienaars vir vakansie verhuuring nie en is net vir persoonlike en residensiële gebruik.

Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

Perissa 38
Philip M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf gewees.

Woonstel kort instandhoudings-aandag. Geen plek om vadoeke en wasgoed op te hang nie. Badkamers word nie ordentlik skoon gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsigte oor 'n baie lekker strand! Fantastiese verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Goeiemiddag Riaan

Baie dankie vir die mooi resensie.

Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.

Groete
Karen von Wielligh

Perissa 38
EDWARD N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
EDWARD N
Gesin met klein kinders

Thoughts.

I would like to ask the owner to replace the mattresses in the rooms with the single beds, think of adding more heaters or some kind of heating system for the colder months. Can I suggest you consider re-doing the built in cupboards as it smells musty, we could not use the linen as it also smells musty so maybe the linen can be stored somewhere else or can be handed to the tenant after two days so the beds can be changed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Good day Janine

Thank you for your feedback - I will have a look at the single mattresses. Normally the throws supplied are ample for our mild winter weather, we have had a few cold spells this last month however. The coastal climate does tend to make cupboards smell a bit musty, but the humidifiers should take care of this, as well as in the linen cupboard especially, apologies for this I will supply more humidifiers to counteract the problem. Kind Regards Karen @ Chas Everitt Ballito

Perissa 38
Marlene L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met vriende

The best sea view, neat and tidy, relaxing, quiet, fantastic.

Wonderful place to stay, best sea view, excellent central air-conditioning. Very peaceful and quiet, sit on the patio and just relax to the sound of the ocean. Highly recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste see-uitsig, netjies en skoon, ontspannend, stil, fantasties.

Wonderlike blyplek met die mooiste see-uitsig en uitstekende lugversorging. Baie rustig en stil. Sit gerus op die patio and ontspan terwyl jy na die see luister. Dit word hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Good afternoon Marlene,
Thank you for your review. Perissa 38 is currently under going renovations as well as furniture being replaced. So will be even better in the future.
We look forward to hearing from you again.
Kind Regards,
Karen von Wielligh

Perissa 38
Frik F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld. Stoep afdak gehawend en kort aandag.

Plek het aandag nodig. Hoop dit bly bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perissa 38 se terugvoer

Goeiemore Frik,
Dankie vir u resensie.
Die eenheid word Februarie opgeknap, badkamers word oorgedoen, nuwe meubels, ens.
Ek het gesien hoe die wind die "awning" beskadig het, en met eienaar bespreek om reg te maak so gou moontlik
Ek sien uit om weer van u te hoor.
Groete
Karen von Wielligh

Perissa 38
Vanaf R1 935
R1 935 R1 451
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 935
R1 935 R1 451
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 935
R1 935 R1 451
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Santorini Landgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01bc20578226e9c0b1530f4dc81bb340119e88968c47ac5e6ee9571ef9686d0dba0c9d81a4a5639e49929394c9ec9fb7a17c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 935 nouVanaf R1 451 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 101 Ocean Drive Santorini Estate 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.524816221061 31.226233094931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem