Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perle Du Cap Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 18 resensies vir Perle Du Cap Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Edwin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best stay in Paarl. In the mountains, fresh water, clean and safe.

Brilliant brilliant brilliant. Best in Paarl. Neat, tidy, clean and very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Good morning Edwin,

Thank you for your nice review.

But you were also great guests, and I hope to see you back in the future.

Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Annita L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer dan we hadden verwacht in alle opzichten.

Die ligging was fenomenaal, 'n unieke uitsig. Pragtige en goedversorgde swembad, 'n oulike kamer, vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gehrard C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gehrard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvryheid, netjies. Mooi uitsig, heerlike ontbyt.

Sal dit enige tyd aanbeveel by ons vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Dankie Gehrard vir jou mooie woorde.
Lekker naweek
Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Chantelle G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle G
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet.

Ons het sportbyeenkoms bygewoon en alles ter ondersteuning daarvan, was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N
Besigheidsreis

Pragtige uitsig oor Paarl.

Ons was op 'n besigheidsreis. Die gastehuis is hoog teen die kant van 'n koppie geleë. Dit verskaf 'n baie mooi uitsig oor Paarl in die dag en dit is ook baie mooi om die liggies van die dorp in die nag te sien. Die kamers is baie goed toegerus en mooi versorg. Ons het heerlik ontspan na 'n dag se harde werk. Ontbyt was op die stoep bedien, wat ook uitkyk oor die berge. Pragtig, lieflike kossies, mooi kamers, en baie vriendelike personeel. Ons sal die gastehuis vir almal aanbeveel en self weer daar bly indie die geleentheid hom voordoen. Uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Dankie Liza, vir die mooie woorde maar julle was ook baie nice gaste gewees.
Ek wens jou een mooide dag verder.
Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Annabelle V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle V
Saam met vriende

Pragtig, weelderig en ek wens ons kon langer bly!

My familie en ek het een nag by Perle Du Cap oornag na afloop van 'n troue in Paarl. Ons kamers was vyfster en ons het heerlik daar gebly. Die omgewing is rustig en veilig. Kristien is 100% ingestel op die welstand van haar gaste en gaan uit haar pad om seker te maak alles is perfek. Die ontbyt was heerlik en ek wens ek kan in die somer weer daar bly om in daai pragtige swembad te baljaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you Annabelle, for your nice review.

You were also fantastic guests of course.

Wish you a nice day.
Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Pierre S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Baie goeie verblyf en uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you Pierre,

And we hope to see you all again in the future.

Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Leon W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die kamers is werklik baie ruim en netjies. Die omgewing was stil en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Dankie Leon, vir jou mooie woorde.
Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Carol N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay in Paarl with friendly and attentive host.

Comfortable accommodation with beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you very much Carol for your nice words.

I hope to see you back again.

Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Shanon M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanon M
Saam met vriende

Wonderful ambience.

Highly recommend. The breakfast was lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suné S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S
Saam met vriende

Fantastiese geriewe, netjies en als wat ons nodig gehad het was byderhand.

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Baie netjies en skoon en vriendelike en behulpsame gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvandre B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elvandre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, lovely accommodation but the breakfast was too oily.

Lovely stay, but found empty food packets under the bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review.
I will check even more in the future as I am very over everything needs to be super clean.
And my staff is working for me for over 18 years so actually, this can't happen. They know me by now already.
Hope that will not stop you to come back in the future.

Perle Du Cap Guesthouse
Sean H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean H
Enkelreisiger

Was very, very nice, I enjoyed it.

Travelled for work, arrived very late and Kristien personally communicated with me to make sure I reached my room and explained all to me, I only arrived at 10 at night, she was so accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Dear Sean,

Thank you very much for your nice review.

I hope to see you back in Paarl.

Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Melissa H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

The minute you arrive you received a very warm welcome from Kristien. Immediately felt honored.

Very good stay, would definitely return again and highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you, Melissa, for your nice review.
Always nice for me. Hope to see you back again in the future.
Kristien.

Perle Du Cap Guesthouse
Sunet S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet S
Gesin met tieners

Pragtige plek. Heerlike ontbyt. Vriendelik en veilig. Stunning view!

Baie vriendelike diens. Skoon, netjies en heerlike ontbyt. Mens voel veilig en ontspanne. Vreeslike mooi uitsig. Sal beslis weer gaan en die plek vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you for your nice review.
Hope to see you back in the future.
Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Christina D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, koue water en blou berge.

Mooi uitsig oor die Paarl en pragtige blou berge. Kos was maar min, ek was nog honger na die ontbyt. Jacuzzi het net koue water, my tone is nou nog blou. Die katte is awesome hulle maak my hart bly. Gaste wat nog daar gebly het, het my wakker geraas heelaand, maar dit was nog steeds fun. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you for your reply.

I am happy that the cats made you happy.

The Jacuzzi is not a hot tub but the water comes from the waterfall we have in the mountain. So it is always cold water. In summer when it is very hot in Paarl it is very refreshing of course.

Sorry to hear about the food was not enough. This is the first time that I hear my guests were still hungry when they left. Normally it is always the opposite. Don't know what we can give more. We serve now at the table as we don't do a buffet because of Covid. But still, we serve muesli with yoghurt and fresh fruit. Crispy rolls, brown bread, cold meat and cheese, jam. And after that, we bring the eggs. The choice you can have with bacon, mushroom and tomatoes.

And the guests can decide how many eggs they want there is no limit at all.

So maybe there was a misunderstanding.

Hopefully, we still see you again in the future and we promise you will not leave here hungry anymore.

Perle Du Cap Guesthouse
Jean B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie Lekker!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Abraham W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met wonderlike uitsig.

Ons het baie laat gearriveer, maar die plek was baie mooi skoon, die kamers is ongelooflik ruim en baie mooi, en die uitsig oor die Paarl. Wow! Sal graag weer daar wil bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Perle Du Cap Guesthouse se terugvoer

Thank you for the nice review.

I am happy when you are happy and we definitely meet again.

Please stay safe.
Kristien

Perle Du Cap Guesthouse
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarryn-laan 10, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca3609cbe41afe19602faeb034f22469ff15c169fccfce2ea9509895e0cc846c4c7d385f3c0e91d9f63570aa444d5d2731f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 10 Tarryn Avenue Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -33.729131 18.953973
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem