+28

8 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

20% AF!
Spesiale aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Mei 2026 tot 26 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Perlemoen Crescent, Britannia Reef, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Perlemoentjie is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat in die rustige Britannia Reef Estate in St Helenabaai geleë is. Dit is die ideale plek vir vriende en familie om 'n wegbreek aan die Weskus te geniet, want hierdie eiendom is net 250 m van die strand af.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. 'n Bad en stort is beskikbaar in die tweede badkamer.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Hierdie spasie het ook 'n ingeboude braai. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel waar gaste saans met 'n skemerkelkie kan ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ernest L
Gesin met tieners
5.0
Overall, our stay was enjoyable, refreshing, and memorable. I recently had the pleasure of spending the weekend at Perlemoentjie, and i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Hannes W
Gesin met tieners
5.0
Baie netjiese en wel geleë eenheid. Stylvol gemeubileer. Sien sterre.
Apr 2026
Juliana B
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf op die Weskus. Die verblyf was baie netjies en skoon. Toegerus met alles wat jy kan benodig en meer. Ons kan dit met vrymoedigheid aa...
Sien meer
Feb 2026
Poki A
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful setting, enjoyed our stay tremendously. The house had everything we needed. Clean, spacious. I cannot think of anything that ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Tarryn A
Saam met vriende
5.0
This fully furnished house made my 21st getaway unforgettable. My stay was incredible!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leonie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Perlemoen Crescent, Britannia Reef, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink Perlemoentjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
20 % AF
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 500
20 % AF
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
20 % AF
R 1 500 R 1 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

1 Perlemoen Crescent, Britannia Reef, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb34334b54e13fc6a1d273c2075412c865d7701da7ff84789d0686f139c545606c28cd863d657ea51e00ae07c9a5a835ec2ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 1 Perlemoen Crescent Britannia Reef 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7240712 17.945078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang