Peron's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peron's Guest House is in Viljoenskroon, 'n klein mielie- en beesplaasdorpie in die Vrystaat, geleë. Dit is ongeveer 45 km van Bothaville en 60 km van Potchefstroom af.

Die gastehuis bied verblyf in 8 individueel en stylvol versierde kamers. Die slaapkamers is elk ingerig met of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en al die kamers deel 4 aparte badkamers met storte of baddens. Elke kamer het ook 'n TV en 'n waaier.

Geriewe by ons gastehuis sluit 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel in. Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Middagete en aandete is op versoek beskikbaar. Ronnie, die eienaar van Peron's Guest House is meer as 20 jaar in die gasvryheidsbedryf en voorsien gaste altyd van heerlike maaltye.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peron's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]