Perspectives Apartment

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustige, aangename omgewing. Uitstekende ligging, naby restaurante en hoofpaaie. Maklik om in en uit die stad te beweeg. Eenheid baie goed toegerus - niks gekort nie. Baie netjies en goeie beddens, handdoeke en meubels. Eenheid was in baie netjiese toestand - goeie instandhouding - alles was in werkende toestand. Parkering was 'n groot pluspunt - onderdak, sonder bekommernis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

It was pleasant and very safe. We had a pleasant stay. The problem was having only one key for 4 people to access the building and when going out. Three people had to sign in and out every time we went out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Safwan
Perspectives Apartment
Hi Lindiwe Additional tags are available on request. Regards

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Safwan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Roeland Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08e791128cdec9537b4e6bb3071bcead0771c59e41e3eac57f5598c413d7cac0ad59a09bd43823eb71de704ec27353b79c58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 37 Roeland Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -33.928602282312 18.42079092632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang