Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petals Soft

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hermiene D
1 nag
5.0
Apr 2025

Vriendelik, skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik. Die kontant deposito van R150 vir die hekkaart is heeltemal te verstaan, en het dit die volgende dag teruggekry. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sibongile
Petals Soft
Thank you for booking our place.

Jackie K
1 nag
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Die gasvrou het ons mooi gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing. We enjoyed the peace and would like to be there often.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Heerlik gebly. Voorsien in al ons behoeftes weg van die huis. Aangename en gerieflike verblyf. Petals Soft is voorwaar 'n klein juweel. Voornemende gaste behoort vooraf ingelig te word dat kontantdeposito vir heksleutelkaart betaalbaar is met aankoms. Was onvoorbereid, 'n effens ongemaklike oomblik gewees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sibongile
Petals Soft
Thank you for booking Petals Soft.

Sonya L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Definitely will visit again. It was safe in the estate and very quiet, which was nice. We had a few DStv channels and Netflix, and overall very, very clean. The only concern was no shaded parking for our vehicle and no kitchen, meaning we had to do takeaways for a week, which is quite expensive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Barry-jon I
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2025

Great short term stay. Enjoyed the stay. However, a heads-up in terms of the cash deposit for the gate key card would be a plus; it does not catch you off guard when you check in because the ATMs are quite a distance. Have cash on you before you go to the venue. On the plus side, if you're looking for a place to sleep, rest and freshen up, Petals Soft is a good choice. Thank you for being a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sibongile
Petals Soft
Thank you for your review. The gate key card for payment is refundable. We also accept EFT. Thank you for booking our place.

Winnie M
1 nag
4.8
Jan 2024

It was heartwarming. The warmth was like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Sou net aanbeveel dat daar 'n waaier in die kamer gesit moet word, die hitte was nogal erg. Baie oulike plekkie, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sibongile Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
R 640 R 576
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furrow-weg 197, Silverwillow Estate, Pretoria-Oos, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9cbea56d9f39a3dbb3f27732b1c21f7b847362880a5b40e45fa9f8c8a322c0d035d9359690b51aa6c2c9561ff87c85c8e7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R640 nouVanaf R576 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 197 Furrow Road Silverwillow Estate 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.757417 28.334504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang