Tarkastad Akkommodasie by Peter's Place | LekkeSlaap
+29

Peter's Place

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Peter's Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Philippus O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, goeie waarde vir geld, vriendelike gasheer.

Nie luuks nie, maar gerieflik en goeie waarde vir geld.

Anne C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne C
Gesin met klein kinders

Easy stay over in Tarkastad.

Peter and Cath took us at short notice for one night stay (visiting a friend). Room was clean and comfortable and made a good breakfast for us.

Peter's Place's terugvoer

Dear Anne,
Thank you so much for your very kind words. We were very pleased to have you with us and you are welcome back here anytime when passing through Tarka.
Kindest Regards,
Peter and Cath.

Peter's Place
Shirley M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

Lovely homely atmosphere.

Peter and Cath are wonderful hosts. Enjoyed the short time with them.

Peter's Place's terugvoer

Dear Shirley, It was great to have you and your friend to stay with us. We also enjoyed your company and look forward to meeting you again, should we be passing through P.E.
Fondest Love, Peter and Cath.

Peter's Place
Tom U - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tom U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie wat ons verwag het nie.

Die huisvesting was nie die selfsorg-eenheid wat ons verwag het nie, maar ons het die aand saam met gawe en gasvrye Peter en Christine geniet.

Crizelle B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crizelle B
Gesin met tieners

Oulike plekkie, skoon en netjies, als wat mens nodig het.

Peter en Cath is baie behulpsaam en gasvry en gaan uit hulle pad uit om als so gemaklik moontlik te maak, hulle het tot ons wasgoed vir ons gedoen. Baie dankie vir die lekker bly wat ons daar gehad het.

Peter's Place's terugvoer

Dear Crizelle,
Thank you so much for your very kind comments. It was our pleasure to make you feel at home.
Kindest Regards,
Peter and Cath.

Peter's Place
Zingisa J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zingisa J
Enkelreisiger

Beautiful.

The place is clean and lovely, the bed is very comfortable and the owner Peter is too helpful and sweet.

Peter's Place's terugvoer

Dear Zingisa, it is so kind of you to provide us with such a wonderful review. We look forward to meeting you again sometime. Regards, Peter.

Peter's Place
Martin S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Gesin met tieners

Lekker.

In alle omstandighede het Peter en Catherine uit hul pad gegaan om ons unieke behoeftes te akkommodeer, hul opregte, eerlike, hartlike persoonlikhede sal 'n vreugde wees vir enige besoeker.

Peter's Place's terugvoer

Thank you, Martin and family. It was great having you guys with us and we look forward to seeing you all again.
Kindest Regards,
Peter and Catherine @ Peter's Place, Tarkastad

Peter's Place
Vuyokazi T - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyokazi T
Saam met vriende

Splendid stay.

My friend and I enjoyed our stay at Peter's Place and we wished we could stay more days because of the hospitality we got from Peter and Cath. I'm definitely planning on visiting again.

Peter's Place's terugvoer

Dear Vuyokazi,
Thank you so much for your kind words. we will definitely look forward to seeing you again.
Kindest Regards,
Peter and Cath.

Peter's Place
Lize F - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F
Gesin met klein kinders

Ongelooflik goed ingerig en baie gemaklik, die eienaars is vriendelik en hulpvaardig.

Ons was baie beïndruk hoe goed dit toegerus was. Ons het al by verskeie plekke tuis gegaan en ek moet sê hierdie was een van die bestes. Baie spasie, alles gemaklik en die tuin is pragtig. Veilige parkeerplek en baie gawe eienaars.

Peter's Place's terugvoer

Dear Lize,
Thank you so much for your review, which is most appreciated. We do look forward to seeing you here again sometime. Do take care.
Kindest regards,
Peter and Cath @ Peter's Place

Peter's Place
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 50, Tarkastad, 5370, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNGVmZDRjLTAxMGEtNGU2Ni1iY2MwLTRkNThiOWQ2NThjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 50 Naude Street Tarkastad 5370 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.006473600979 26.255461424589
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za