Petra Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 43 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 56B High Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Petra Lodge bied eenvoudige, bekostigbare en gerieflike verblyf in Johannesburg. Hierdie kamers is ideaal vir oornag of lang verblyf vir paartjies, sakereisigers of solo-verkenners.
Die lodge bied dubbel-, enkel-, tweeling- en gesinskamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskassie en 'n TV. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar, en handdoeke en beddegoed word voorsien.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Die eiendom beskik ook oor 'n lapa en 'n swembad vir gaste om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 56B High Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
56B High Road, Edenvale, Johannesburg, 1609, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 43 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang