Petra's Country Guest House
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Petra's Country Guest House is in Vryheid, 'n myndorpie in die noorde van KwaZulu-Natal. Dis die perfekte plek vir gaste wat op soek is na ’n rustige wegbreek, verjaarsdae-vieringe, familie-saamtrekke, spanbougeleenthede, en skool- en werksfunksies. Karavane, rugsakreisigers en motorfietsryers is welkom.
Dié gastehuis het 11 eenhede met slaapplek vir altesaam 45 gaste. Alle eenhede het gemaklike beddens, badkamers, WiFi, volledige DStv en toegang tot selfsorggeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.
Nabygeleë doendinge sluit visvang, voëlkyk, fietsry, wildkyk en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Petra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Petra's Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lekkerwaterplaas, R33, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal