+22
Gastehuis in Bethlehem

Petronella Guest House

28 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Petronella Guest House is net 3 km van Bethlehem af. Die gastehuis bied 3-ster-selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing met wonderskone uitsigte op die Malotiberge en die Asrivier.

Al die kamers het aparte ingange, en suite-badkamers, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne, seep en handdoeke word ook daagliks voorsien. Al die kamers het sekere DStv-kanale Die verblyf is troeteldiervriendelik.

Petronella Gastehuis beskik oor konferensiegeriewe en kan tot 45 gaste in ons saal akkommodeer. Verskeie geregte word as 'n opsionele ekstra voorsien. Petronella Guest House se plaas-atmosfeer, groot, oop ruimtes, pragtige tuine en bekostigbare pryse maak dit die ideale bestemming vir skoolgroepe, sportspanne, kerkgroepe en familiebyeenkomste.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Reinhardt E
5.0
Baie gerieflik. Baie dankie aan Sally wat ons ontvang het. Sy was baie vriendelik en baie behulpsaam.
Jan 2026
Pieter C
5.0
Baie aangenaam. Goeie waarde vir geld. Goeie keuse gewees om daar te oornag.
Jan 2026
Neill B
Gesin met tieners
5.0
Convenient and good value for money. Really good value for money. Large rooms, friendly staff, nice beautiful location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Cindy D
Saam met vriende
5.0
Rustig, skoon en waarde vir geld. Sally is die beste, ons was met 'n toer daar, sy het uit haar pad gegaan om te help.
Okt 2025
Spencer W
Besigheidsreis
5.0
Sally was very attentive. Good stay, no problems.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jakes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Petronella Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 845
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 845
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 845
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Petronella, Nonnashoek, Bethlehem, 9700, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3l1yu9We3xk0KCaMmVTvidkRLZW7ZABE74HIr8wpR9zliif0gh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R845 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 Farm Petronella Nonnashoek 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.246167 28.357042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang