Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula A Piece of Paradise AR27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula A Piece of Paradise AR27 is ’n pragtige villa in die gesogte Pezula Gholflandgoed in Knysna. Hierdie eksklusiewe vakansiehuis bied ’n gemaklike selfsorg-wegbreek en is die ideale basis om die dorp se besienswaardighede te verken.

Hierdie villa wat oor meer as een verdieping strek bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-badkamers en oopplan-leef en -vermaaklikheidsareas. Daar is koninggrootte-beddens in 2 van die slaapkamers en 2 van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat ook as koninggrootte-beddens opgemaak kan word. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en het moderne toestelle om etes voor te berei. Die oopplan-leefarea het ’n 2 meter gaskaggel, banke om op te ontspan en ’n eetarea met sitplek. Dubbelglas-deure lei na die vermaaklikheidsarea, sonstoele, ’n Jacuzzi en ’n verhitte swembad wat ’n uitsig oor die landgoed en dorp bied.

Die villa het lugversorging, WiFi, DStv, ’n kluis en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Anchorage-weg, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-weg, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8ef57e6587a73d74abb011c724495c12509c81bc706663f3502d7f5130b4fcb58126e2c40f247ac0b5df4816429bb8f7a81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag (plek vir 8) Anchorage Road, Pezula Golf Estate Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.066049185137 23.100277903041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem