Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Birds Eye View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 33, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Birds Eye Views is 'n selfsorgvilla op die veilige Pezula Golf Estate in Knysna. Die villa is die ideale basis vanwaar hierdie deel van die Tuinroete verken kan word.

Dié villa bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort en die derde badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Die leefarea lei na die kuierarea, met 'n ingeboude braai, rusbanke en 'n swembad. 'n Dubbelmotorhuis is vir 2 voertuie beskikbaar.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n swembad en klubhuis, asook 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel, met 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 33, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 33, Pezula Golf Estate, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbd93be91243fa7753e2baa803cd6d99043d0d99413936ba76d129e6fa671dd06beb4ae8c590d252ba5865a90820997ed956?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 33 Commodore Close Pezula Golf Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.06469155385 23.095433514768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem