Pezula Golf Villa 9
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 1, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pezula Golf Villa 9 is 'n lieflike selfsorghuis op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna.
Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamers het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is 'n toonbank waar gaste hul ontbyt kan geniet. Die leefarea het 'n sessitplek-etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Die area lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek wat 'n uitsig oor die landgoed het.
Verder is daar veilige parkeerplek en gaste kan 'n potjie gholf speel of die klubhuis se restaurant besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Pezula Golf Villa 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Barnedene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Admiralty-weg 1, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Admiralty-weg 1, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom