Pezula Heaven On Earth CM34

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pezula Heaven On Earth CM34 bied selfsorgverblyf op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Daar is slaapplek vir 10 gaste en mooi uitsigte oor die dorp.

Dié dubbelverdieping-villa bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis het 4 en suite-slaapkamers en die woonstel het 1 slaapkamer. Die hoofhuis se hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, derde en vierde slaapkamers, asook die woonstel het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Die kombuis in die hoofhuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n opwas-area toegerus. Gaste kan etes by die etenstafel geniet en in die sitkamer voor die TV ontspan.

Die leefarea lei na die kuierdek wat spog met 'n swembad en Jacuzzi wat 'n uitsig oor Knysna en die meer het. Daar is parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 2 voertuie beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n 18 putjie-gholfbaan, swembad, klubhuis en 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is 'n 5-ster-hotel op die landgoed asook 'n spa, gimnasium en verhitte swembad wat 'n ouderdomsbeperking het. Daar is ook 'n speelplek vir kinders.

Slaapplek

'n Bespreking by Pezula Heaven On Earth CM34 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pezula Heaven On Earth CM34 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za