LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pezula Heavenly Sunset CM26 | LekkeSlaap
+34

Pezula Heavenly Sunset CM26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 26, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pezula Heavenly Sunset CM26 is 'n selfsorg-eenheid op die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en spog met 'n beeldskone uitsig oor Knysna en die strandmeer.

Die ruim, dubbelverdieping-villa beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, of 'n bad en daar is 'n gastetoilet. Die kombuis is toegerus met al die nodige toebehore om maaltye te kook.

Die sitarea langs die kombuis het 'n kaggel en lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n prentjiemooi uitsig oor die dorp. Die oopplan-leefarea op die onderste verdieping lei 'n kuierarea in die binnehof met 'n swembad en 'n stoep me buitemeubels en gasbraaigeriewe. Die huis het ook 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Heavenly Sunset CM26 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Commodore-keeromstraat 26, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-keeromstraat 26, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARjSax8NhuspN1xjIQWMvkxbNAZLsu9dXogMReQ3B6nlA3Adtj5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650  per nag (plek vir 8) 26 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.065198 23.094783
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!