Pezula Luxury Golf Retreat FC4
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forecastle-weg 12, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula Luxury Golf Retreat FC4 bied luukse selfsorgverblyf op die luukse Pezula-gholflandgoed in Knysna. Gaste het toegang tot al die geriewe op die landgoed.
Hierdie dubbelverdiepingvilla bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elk ’n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met ’n gasstoof, oond, yskas, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea het ’n etenstafel, banke en ’n TV om media te stroom. Die leefarea lei na ’n balkon wat rondom die huis strek. Daar is trappe wat na die swembad lei. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is Weber- en gasbraaigeriewe beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gholfbaan en ander geriewe op die landgoed wat die villa ideaal maak vir gholfspelers.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Forecastle-weg 12, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forecastle-weg 12, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom