Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Magic Escape

Gastehuis
Sunbird Apartment
Vanaf
Vanaf R1 530
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim woonstel is ideaal vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Dié woonstel deel 'n lieflike dek met braaigeriewe, vuurmaakhout en vuuraanstekers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nightjar Apartment
Vanaf
Vanaf R1 530
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Dié woonstel deel 'n lieflike dek en sitarea met braaigeriewe, vuurmaakhout en vuuraanstekers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mosiac Suite
Vanaf
Vanaf R1 530
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite op die tweede verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n bad, stort, bidet en 'n wasbak het. Die suite lei na 'n privaat balkon en het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n spieëlkas.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aloe Suite
Vanaf
Vanaf R1 657
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite op die tweede verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n bad en 'n stort het. Die suite lei na 'n privaat balkon en spog met komplimentêre WiFi, 'n yskassie, werkstasie, en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
African Dream Suite
Vanaf
Vanaf R1 870
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Die suite spog met 'n binne- en buite privaat sitarea, met ruimte vir etes. Bykomend het die suite 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enchanted Forest Suite
Vanaf
Vanaf R2 125
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim suite is ook die wittebroodsuite, bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, terwyl die en suite-badkamer 'n bad en stort het. Die suite spog met 'n binne- en buite privaat sitarea met ruimte vir etes en 'n eksklusiewe hangstoel buite. Die suite het ook 'n mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chandler-keeromstraat 11, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8d8c0a576bd717d7c1961af66d9610c0e71821f2279793c51bd5b97bf30cda143b3ea8f9b371f0028197317e5b1ac92754?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 11 Chandler Close Pezula Golf Estate 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066014723148 23.089878076057
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem