Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Ocean Splendor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale-weg 40, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pezula Ocean Splendor is op die gesogte Pezula Gholflandgoed geleë en bied aan gaste 'n onvergeetlike vakansie-ervaring met 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan en omliggende gholfbaan.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom het slaapplek vir altesaam 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat na die see kyk, sowel as 'n aparte woonstel wat saam met die hoofhuis bespreek word. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oorblywende 2 slaapkamers in die huis sowel as die aparte woonstelletjie het elk 'n koninggrootte-bed. Al 4 slaapkamers het lugversorging en lei na die voorstoep. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort óf beide. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien, alhoewel gaste hul eie swemhanddoeke moet saambring.

Die leefarea bied 'n uitsig oor die see en het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 10 en het 'n knus sitarea met 'n kaggel. Addisioneel is daar ook 'n ruim TV-kamer met 'n gemaklike L-vormige bank. Daar is ook 'n werkstasie en gratis WiFi.

Buite die skuifdeure van die eetarea is 'n voorstoep met 'n buite-etenstafel, sowel as 'n ingeboude braai aan die een kant en 'n privaat omheinde binnehof aan die ander kant. Dié binnehof het 'n onderdakstoep met buitemeubels en braaigeriewe, sowel as sonstoele langs die swembad wat 'n ideale plek is vir gaste om in die son te geniet.

Dié villa kyk uit oor die 14de, 15de en 16de putjies van die gholfbaan met die Indiese Oseaan in die agtergrond. Alle gaste het toegang tot die landgoed se spa, restaurante, swembad, gimnasium en tennisbaangeriewe, wat als 'n kort entjie se stap van die eiendom is.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Ocean Splendor sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pezula Ocean Splendor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jare op LekkeSlaap 1

Ligging

  • Martingale-weg 40, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Ocean Splendor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R11 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R11 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martingale-weg 40, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3aa325beae415c14a59f2abb81425a078c2f5f891b01db5ce8f82dba7566de85d29b7bed9c051a72a62f28ee98855513183a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 40 Martingale Road Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.074787354251 23.095617287112
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem