Knysna Akkommodasie by Pezula Sunny Tranquillity CM4 | LekkeSlaap
+33

Pezula Sunny Tranquillity CM4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-singel, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pezula Sunny Tranquility CM4 is 'n selfsorgvilla in die veilige Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die villa is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Die perseel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en oop leefareas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad.

Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis met die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende leefarea het 'n eettafel met 8 sitplekke, 'n dubbelkaggel en banke.

Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area en stoepmeubels met 'n uitsig oor die plonspoel. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 2 motors.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18-putjie-gholfbaan, 'n buite-swembad, klubhuis en 'n tennisbaan op die landgoed. Daar is ook 'n 5 ster-hotel op die landgoed wat 'n spa, 'n gimnasium, 'n verhitte binnenshuise swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Pezula Sunny Tranquillity CM4 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Commodore-singel, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodore-singel, Pezula Gholflandgoed, Knysna , 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAchazkNZuYpIcZNRIPfs62ENbKl8OzxRb9OMNrMJUvtLmFU5vtG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 4 Commodore Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.06547693724 23.095702172079
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za