Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezulu Tree House Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Pezulu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Pezulu Tree House Game Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Hendrik V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik V
Gesin met klein kinders

Ons het 'n huis gedeel met ons kinders en kleinkinders. Daar was min te doen vir kinders. Swempoel is klein.

Dit is duur en ek het meer verwag vir die prys. Kwaliteit van beddens is swak. Geriewe om self koffie te maak en skoon te maak is swak. Daar is nie veel te doen, daar is min wild. Wildbewaarders se kennis was goed en hulle was vriendelik. Aandete was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not worth the price.

From the moment we arrived we didn't feel any sense of welcome. This so called 4 star lodge had poor service from the start. They didn't assist us with our luggage on arrival, never came to clean the room or provide fresh towels. My wife asked the barman for a coffee (no other guests were around) and he told her it's down in the eating area. A better response would've been to go make her some coffee. Just a very unpleasant experience and I definitely won't return again and it's not 4 star in the slightest. It sucks to write a negative review but it was very poor to non existent from a service level and 4 star standards. Not worth the money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
E S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
E S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ondervinding gewees.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marno L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marno L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en mooi, ongelooflike vriendelike personeel en ongelukkig nie beïndruk met die bestuur nie.

Ons was ongelukkig glad nie beïndruk met die bestuur(der) van die lodge nie. Hul praat ook sleg van ander lodges in dieselfde reservaat. Die personeel is nie goed opgelei nie, hoewel die personeel ongelooflik vriendelik van natuur is en uit hul pad gaan vir hul gaste, benodig hul wel heelwat opleiding. Die lodge is baie netjies en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pezulu Tree House Game Lodge se terugvoer

Thank you for the friendly rating.

Pezulu Tree House Game Lodge
Antoinette V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Is ook baie sentraal om omgewing te verken.

Wat 'n heerlike ervaring. Die verblyf en etes was baie goed, maar die personeel moet uitgesonder word. Altyd gereed om jou tyd saam met hulle onvergeetlik te maak. Ons het lanklaas sulke vriendelike gasvrye mense ontmoet. Dit was letterlik: "Your wish is our command". Baie dankie aan elkeen wat ons tyd daar onvergeetlik gemaak het. See you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pezulu Tree House Game Lodge se terugvoer

Baie dankie dit word waardeur.

Pezulu Tree House Game Lodge
Elizabeth R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizabeth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en baie lekker geëet.

Pezulu was besig om van eienaars te verander gedurende ons besoek. Daar is bietjie opknappingswerk nodig, maar sien uit om te sien hoe dit sal verander met die nuwe eienaar! Die kos en diens was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neels D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die boomhuise is 'n aangename alternatief.

Lugversorging is 'n noodsaaklikheid in daardie soort klimaat. Daar is 'n probleem met die waterdruk wat stort 'n frustrerende aktiwiteit maak. Wildritte vir die Groot 5 gebeur op ander plekke wat 'n verdere reis nodig maak, en dit kan lastig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sean W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sean W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Inligting op die webtuiste is misleidend. Die groot vyf is nie op die terrein nie. Dit kan slegs deur wildritte op naburige plase besigtig word. Buitestorte is wonderlik, net bietjie koud en oop vir die winter. Ek vermoed daar word in die nabye omgewing gejag en die wild is baie skrikkerig en verwilderd. Die beskrywing spog ook met die voëlbevolking, ons was teleurgesteld. Ons is ook deurnag geteister deur blaffende honde en dit is beslis nie aangenaam in die bos nie. Buitelanders kry beslis voorkeur-behandeling hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place and service were awesome.

We thoroughly enjoyed our brief stay there, and would recommend the place to everyone, it was a fantastic experience and there was nothing better than sitting on the balcony on a swing chair looking out over the treetops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal Pezulu vir enige iemand aanbeveel wat stilte soek.

Stilte, stilte geen TV, radio ons het baie daarvan gehou. Die uitstappies was net so lekker ─ die wildrit en die staproete. Die huis was lekker groot, soveel spasie. Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sandra J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld.

Dit is 'n skoon plek en van die werk-mense is vreeslik vriendelik, maar ek hou nie daarvan om vir my kos hande te klap nie en ook nie om soos 'n korporaal stil gemaak te word om die spyskaart te hoor nie. Hulle kan gerus 'n klein menu op die 4 tafels sit wat daar is. My dag fooi het my kos ingesluit. Ontbyt was baie teleurstellend aangesien ek glad nie van koue eiers hou nie. Middagete was ek rasend honger omdat ek nie die koue ontbyt geëet het nie en toe kry ek 'n toebroodjie om te eet. Die poedings is baie lekker. Die Family Tree House is glad nie wat ek verwag het nie en ek is baie teleurgesteld. Vir my was dit nie 'n familie-eenheid nie aangesien my badkamer buite was en my kind se kamer 'n heeltemal ander huisie was. Ons was nie saam as 'n gesin nie. Pezulu kan op hulle inligting aandui dat 'n gewone voertuig nie sommer daar sal kan kom nie en 'n bakkie of SUV die verkose voertuig mag wees. Die enigste rede hoekom ons met ons SUV gery het is omdat ek moeg was, anders het ons met die gewone voertuig gery en sou nie kon inkom nie. Daar is nie 'n yskas in die kamer nie en ek voel dit is nodig. Die kroeg is ongelooflik duur en jy word gedwing om daar te koop aangesien jy nie koue koeldrank of water kan aanhou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marika G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G

Heerlike wegbreek van alles.

Rustige omgewing met net stilte om jou. 'n Goeie wegbreek van al die gewoel van die besige lewe om ons elke dag. Kamers is heerlik, maar baie warm. Ek sal aanbeveel dat meer waaiers in die huise geplaas moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner D - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot en heerlike ondervinding.

Die boomhuis met sy buitestort, die skemerkelkie by die lodge en uitkykpunt, die dromme wat die aandete aankondig, die ete onder maanlig en sterre in die boma. Dit was een groot fees. Baie dankie vir Pezulu wat elke oomblik baie spesiaal gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring om onder die sterre te kan slaap op die dek van ons boomhuis!

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff, but the rest was a let-down.

There is no vetilation in the rooms, no bar fridges to keep water or milk cold. No aircon - and the temperatures soar into the 40's there, so its is very uncomfortable. There is a fan, but does very little. The food was terrible! We were asked if we had any dietry requirements and I noted on my form before and on arrival LCHF / Banting. This is LOW CARBS; high fat. They replied and said our requirements are noted, but never even attempted to cater for it. Why even bother? The meals were nothing but carbs and the food was really terrible. The staff are very friendly and go out of their way to make you feel welcome, but the rest failed. It was very disappointing. The swimming pool was out of order, and you are not allowed to walk around anywhere unless with a guide (at R190 per person!). So you are confined to the hot room or the small uncomfortable bar area. This then forces you to go spend the day somewhere else, spending more money that was not intended and not being able to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette T - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Dit was een van ons lekkerste verblyfplekke; ek kan dit nie in woorde beskryf nie! Die personeel was absoluut wonderlik, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara C - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara C
Saam met vriende

I would recommend Pezulu to all my friends

We really enjoyed the peacefulness of the lodge and the friendliness of the staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna F - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute wonderlike wegbreek.

100% die moeite werd en sal dit aanbeveel vir 'n heerlike rustige wegbreek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelien H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stilte en spesiale ondervinding!

Dankie vir die heerlike kos en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R4 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R4 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91228d988c540005c354d2243fc3bcc6c1ed1a852e0a331e80ed435fee49501de542e8525c7736ae79dae984efd90011bbf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 480 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Guernsey Road Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.523896146011 31.120606511713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem