Luxury Bush Lodge
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg met beddegoed, handdoeke en basiese toiletware.
Huisreëls
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste word vereis om navraag te doen oor die toestand van die pad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede onderhewig kan wees aan verandering.
- Die huis is op 'n eiendom waar wild vrylik rondloop. Troeteldiere word daarom ongelukkig nie toegelaat nie.
- Gaste moenie in die donker rondloop nie.
- Daar is sonpanele en 'n battery wat elektrisiteit tydens beurtkrag sal voorsien. Let asb. dat 1 lugversirging en die stoof egter nie sal werk nie, maar al die ander toestelle sal.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Silonque Bush Estate, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom