Marlothpark Akkommodasie by Pheasant Crest | LekkeSlaap
+22
+22

Pheasant Crest

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1768 , Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pheasant Crest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis wat in Marloth Park geleë is.

Dié kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n bad en stort, asook 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die kothuis het slaapplek vir 2 op 'n koningingrootte-bed, asook slaapplek vir 'n kind op 'n slaapbank. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof. Die kothuis het 'n dek en daar is 'n parkeerarea. Daar is ook 'n buitestort tussen die bome en 'n groot braai-area aan die onderkant van die erf wat ook naby genoeg aan die kothuis is. Verder het die kothuis groot vensters waardeur jy die diere kan dophou wat naby die kothuis kom wei.

Die kothuis het 'n alarmstelsel met 24 uur-sekuriteit. Daar is ook beligting buite om die huis.
Die Krugerwildtuin se Krokodilbrug-hek is net sowat 20 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Pheasant Crest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Pheasant Crest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Geelslangweg 1768 , Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Pheasant Crest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangweg 1768 , Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9auaxbmvL0i7xWRVngxHcdMZJfGlfxMNBSSMaT1VB1vC8evcC1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1768 Geelslang Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.34408 31.76698
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za