Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Harde musiek en geluide word nie na 18:00 toegelaat nie.
Gaste mag nie tussen 18:00 en 06:00 rondloop nie.
Rook is in die eenhede verbode.
Geen vreemde voorwerpe mag in die toilette gespoel word nie.
Gaste moet die vensters toemaak wanneer hulle die eenhede verlaat om te verhoed dat die ape inkom.
Die lugversorging moet afgeskakel wees wanneer gaste die eenhede verlaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2422 Papegaai Ave, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang