Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Phoenix Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Gerna W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerna W
Enkelreisiger

Lekker privaat.

Die woonstel is ideaal. Die kolle op bedgoed en handdoeke het my gepla. Vir (per) nag dink ek moet meer persoonlike aandag gegee word aan detail en netheid. Nie al die ligbolle het gewerk nie, en die stort was nie 100% skoon nie. Boorgatwater is 'n pluspunt, maar dit vlek die bad en toilette bruin. Ysbakkies was nie beskikbaar in die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was besonders lekker, plek is netjies en eienaar baie vriendelik.

Die huis is baie goed uitgerus en netjies. Clive was altyd daar as ons iets gekort het en het seker gemaak ons is gerus gestel en het als baie mooi verduidelik. Dis 'n awesome plek om by te bly en cater vir alle ouderdomme. Die view van die balkon is prentjiemooi. Sal vir seker weer terug gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 099
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 099
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edge-weg, Ramsgate Suid, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2e244b132dfe7ef2fa552dbfc3c4c8ed365dee7677a1f08669035c5bac26242cbd9647c3d9d364c76935337b04229f2c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 099 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Edge Road Ramsgate South 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.901666451876 30.338013637365
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem