Phumelela Private Game Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Altus V - Apr 2024
Algehele gradering
Kuier was ongelooflik lekker gewees!
Ronel O - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful. Tranquil.
Gabriel V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik privaat en veilig.
Carol C - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Bronwyn A - Mrt 2024
Algehele gradering
Amazing! We will go back.
Lees meerAndre J - Feb 2024
Algehele gradering
Three-night getaway in nature.
Lize K - Feb 2024
Algehele gradering
Perfect place to relax.
Linda P - Feb 2024
Algehele gradering
Peace and quiet.
Nathalie M - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet and peaceful, a lovely breakaway.
Yolandi H - Jan 2024
Algehele gradering
Dis die perfekte bestemming om af te skaal en te rus.
Jade C - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Lisa D - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful.
Nazley D - Des 2023
Algehele gradering
Lovely.
Bradley D - Nov 2023
Algehele gradering
Just frikken amazing.
Andrew G - Nov 2023
Algehele gradering
A peaceful and charming getaway.
Frieda L - Nov 2023
Algehele gradering
Views and skies for days!
Anel D - Okt 2023
Algehele gradering
Terug na die natuur.
Riaan O - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Perfek vir 'n wegbreek om net te rus en te ontspan.
Wilhelm S - Okt 2023
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek in die veld.
Lees meerDaniel G - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect breakaway from the norm.
Veroeska S - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende rustige blyplek met uitsigte om oor boeke te skryf.
Sonika H - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig en pragtige omgewing.
Yolanda P - Jun 2023
Algehele gradering
Die weer was bitter koud, Phumelela het gelukkig vir ons 'n gasverwarmer voorsien.
Phumelela Private Game Farm se terugvoer
Beste Yolanda
Baie dankie vir jou terugvoer rakende jul ervaring by Phumelela.
Dit is vir ons belangrik om die insette van ons gaste te kry om voortdurend te verbeter. Ons het 'n beskerming rondom die gas geyser gemaak wat die probleem wat met wind ondervind word te vermy. Gister is 'n kaggel ook geïnstalleer en ons hoop jul volgende kuier sal lekker warm wees.
Vir die warm somer dae wat kom het ons ook 'n plan in wording.
Weereens dankie vir jul terugvoer, ons waardeer.
Hennie & Bianca
Denise V - Mei 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf, pragtige natuur, rus vir die siel!
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson-weg, Plaas 269, 31.1 km vanaf Robertson, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom